tag:blogger.com,1999:blog-16394732444045191882024-03-14T16:47:16.290+02:00Waters Waar Rus IsUnknownnoreply@blogger.comBlogger830125tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-21015881027454616352021-08-12T10:32:00.003+02:002023-10-20T10:16:08.392+02:00Hierteen maak ek ernstig beswaarVroeër byna ongekend, is dit vandag nie meer vreemd om God en die Bybel te kritiseer nie. Ons leef in 'n tyd van die toenemende uitdaging van God en Sy Woord met 'n ooreenstemmende toename in teenspoed en rampe wat ons tref, en tog weier ons steeds om dié verband raak te sien.In die rubriek, "Van alle kante", en onder die opskrif, "Bedags stry ek met die Here, snags bid ek" (11.08), kla Wilhelm Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-27290197246265983452021-07-27T14:01:00.006+02:002021-08-12T12:29:40.578+02:00So is krisis in Kerk voorheen hanteer Onlangse berigte en skrywes oor dolerende NG-gemeentes dui ondubbelsinnig op die aanwesigheid van twee botsende sienings van die Bybel in dié kerk. Nuwe vertalings en interpretasies daarvan, sedert 1933 en 1952 veral, het tot groot verdeeldheid gelei. Dolering is 'n simptoom van 'n kerklike krisis rondom die Bybel. Twee Bybelse vakwetenskaplike gemeenskappe&Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-33437767697629453992021-07-20T10:01:00.003+02:002021-07-20T10:01:22.831+02:00Hieroor mág ons van mekaar verskil Daar bestaan 'n lang lys van siekte-pandemies wat die mensdom deur die eeue getref het. In die 6de eeu sterf die helfte van die Europese bevolking aan builepes. Gedurende die 14de eeu eis die Swart Dood (builepes) ongeveer 25 miljoen lewens. Tussen die 15de en 17de eeue versprei pokke vanuit Europa na die Nuwe Wêreld (Amerikas) waar 90% van die inheemse bevolking Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-76686306783470862782021-07-13T10:43:00.003+02:002021-07-20T09:11:24.162+02:00Nuwe deuntjie oor veraf komende taalNa analogie van die liedjie "Kinders, moenie in die water mors nie, die ou mense wil dit drink...Dit kom van ver af, van Piet le Roux se plaas", sê ons: "US, moenie met Afrikaans mors nie, moedertaal-studente het dit nodig. Dit kom van ver af..." Hoe ver?In sy bydrae: "Die oerwortels van Afrikaans" tot die bundel, "Afrikaans ons Pêrel van groot waarde", beweer prof. HJJM van der Merwe Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-56848332704100202262021-07-05T17:42:00.001+02:002021-07-20T09:10:32.892+02:00Gesondheidswelsyn ons almal se pligBriefskrywers huldig opponerende standpunte oor die inentingskwessie. Sommige wys op raakpunte; ander op verskilpunte, en nog ander neig om daarvan geskilpunte te maak - 'n polarisasie van menings rustende op oorwegend subjektiewe oortuigings. Is 'n middeweg te vinde?Ek maak dit nie tot my taak om enigeen vir of teen inenting te beïnvloed nie. Ek maak nie ander mense se Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-25164666345364165202021-06-29T10:21:00.001+02:002021-07-20T09:09:05.867+02:00Konteks, spelreëlgesag en diskriminasieIn 'n onlangse TV-program het adv. Nadene Badenhorst, regsadviseur van "Freedom of Religion South Africa" (FOR SA), gewaarsku teen die ernstig kommerwekkende, drakoniese en gevaarlike implikasies van die voorgestelde wetswysiging van Pepuda (Promotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act) teen godsdiensvryheid.In sy insigtelike skrywe wys Hugo Götze (26.06), soos adv. Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-77123094520239940372021-06-14T16:18:00.001+02:002021-06-14T16:18:26.560+02:00Billikheid van oordeel bevraagtekenOm te laat inent of nie in te ent teen die viruspandemie nie, is tans een van die dringendste nasionale vrae. Beantwoording hiervan val uiteen in twee kampe: inenters en nie-inenters.Die belangrikheid van kudde-immuniteit deur inenting kan nie onderskat word nie. Beide kampe word gekenmerk deur meriete, dog ons vind aanvalle op nie-inenters wat nie oor dieselfde openbare platforms beskik om Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-42547289336984004722021-06-08T13:59:00.002+02:002021-06-08T13:59:27.185+02:0031 Mei 1961 uitgewis uit nasionale geheueEk reageer op die berig: "Meeste in SA wil 31 Mei 1961 nie onthou" (01.06) - die opmerking van pres Ramaphosa oor dié datum. Dis nie vreemd nie; dié dag is reeds vroeër deur die ANC as amptelike openbare vakansiedag afgeskaf om daarmee te kenne te gee dat dit geen bydrae lewer tot nasionale eenheid en versoening nie, terwyl dit juis 'n datum is wat vir partypolitiek-oorskrydend Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-83467722348392566092021-06-01T10:15:00.006+02:002021-06-08T14:02:34.373+02:00Suid-Afrika nie meer dié rolmodel nie Suid-Afrika is by die onlangse Israeli-Palestynse botsing betrek in dié sin dat ons land dan sou dien as internasionale rolmodel vir vreedsame versoening tussen strydende partye, en derhalwe ook vir dié Midde-Oosterse kwessie. 'n Onlangse artikel van die FW de Klerk-stigting: "Israel & Palestine: SA is no longer an example to be emulated", meld die Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-30038656338468397272021-05-26T14:09:00.005+02:002021-06-01T10:11:41.511+02:00Deel asseblief dié oplossing met onsDie finale antwoord, in ons kompleks saamgestelde samelewingsomgewing, op die vraag waarom verkiesing na verkiesing telkens nie 'n beter regeerbedeling op al drie vlakke van regering vir Suid-Afrika meebring nie, bly ons steeds ontwyk. Die jongste tussenverkiesings bevestig dit.Duidelik gaan 'n voorspelbaar ongeneesbare doofstomblindheid vir meriete en regeerbekwaamheid Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-36740427586850061112021-05-17T13:22:00.002+02:002021-06-01T10:08:47.722+02:00Die G in NGK betekenisrowend veranderDr Bernhard Ficker loop deur onder kritici vir sy Skrifgefundeerd gereformeerde Godsbeskouing. Soos dr Henrietta Klaasing(10.05), deel ek ook in sy gereformeerde oortuigings. 'n Belangrike vraag is na die aard van sy kritici se oortuigings; is dié ook gereformeerd? Dit lyk nie so nie.Klaasing sê dat "die denke oor God die NG Kerk verder weg...van die gereformeerde leer neem." As voorbeeld wys sy Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-62977090886024221132021-05-01T12:19:00.000+02:002021-05-01T12:19:52.200+02:00Dié bekentenis behoort ondersoek te wordKoos van der Merwe (VdM) oud-LP (30.04) beweer dat apartheid nog nooit tot misdaad teen die mensdom verklaar is nie. Die resolusie van die Algemene Vergadering van die VN in November 1973 was slegs 'n "aanbeveling" in verband met laasgenoemde, en nie bindend op VN-lede nie.Die Internasionale Strafhof se verklaring van apartheid tot misdaad teen die mensdom in 1998, is "bloot Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-83191286224071636982021-04-23T12:36:00.004+02:002021-04-23T12:36:55.635+02:00Word ons Godsbeskouing geïnfiltreer?Menings oor God as vrou het betrekking. Ons sou dié menings kon ignoreer as dit nie daarvoor was dat dit die Nuwe Testamentiese Bybelse waarheid daaromtrent ernstig aantas nie.Dit is deur Jesus Christus self dat ons God as Sy, en ons, Vader leer ken. Enkele voorbeelde: Hy leer Sy dissipels om in die gebed God as Vader aan te spreek. In sowel Getsemane as aan die kruis spreek Jesus God as Vader Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-29244069306875120302021-04-17T12:31:00.002+02:002021-04-17T12:31:34.555+02:00Min insig ook aan taalmuntstuk se keerkantMag ek reageer op prof. PW van der Walt se "Min insig in US se taalproblematiek" (17.04) en ook op die ander kant van die taalmuntstuk van sy "min insig"-stelling wys?Die US-skeepskaptein en sy bemanning wat meen hullle gaan hul studentevrag met hul akademiese potensiaal sukesvol vervoer deur daarop aan te dring om slegs in Engels te onderrig, en tot kampustaal te maak, Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-68270915737438060992021-04-12T05:57:00.000+02:002021-04-12T05:57:10.838+02:00"Beste stuurmanne" nie só oningelig nieProf PW van der Walt se skrywe (10.04) het betrekking. Met "akademiese betrokkenheid" as skeidslyn tussen US-dosente en taalkritici van buite, etiketteer hy laasgenoemdes as "beste stuurman staan aan wal" - wat "onrealistiese verwagtinge koester" - 'n manier om te sê: ons weet; julle nie?Kan die terugvoer van "bykans 200 studente...(oor) 'n paar Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-76106746457540444362021-04-06T10:29:00.001+02:002021-04-06T10:30:30.802+02:00Geen einde in sig aan US-taalstryd Destyds verbonde aan die Nelson Mandela Universiteit (voorheen UPE), het 'n skrywe van my - 'n bietjie meer as 18 jaar gelede - op Maandag 21-10-2002 in die Oos-Kaapse "Die Burger" onder die opskrif "Moenie taalverraad pleeg" verskyn. Na byna twee dekades blyk dit steeds relevant bydraend te mag wees tot die onverkwiklik tragiese US-taalstryd Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-39973318834733584542021-03-23T10:26:00.000+02:002021-03-23T10:26:00.378+02:00Smuts 'n Britse Ryksbouer, nie nasiebouer nieEk reageer op Chris Pretorius (23.03) se skrywe, in reaksie op my skrywe (18.03), waarin hy sekere histories bevraagtekenbare opmerkings aangaande die persoon van veldmaarskalk (Britse titel) Jan Smuts maak.Histories gesien, is Smuts ongetwyfeld 'n omstrede figuur, soveel so dat hy sy eie mense, die Afrikanervolk, in pro- en anti-Smutsgroepe verdeel het. Jy is óf pro- óf anti-Smuts. Volgens Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-51715477180416793132021-03-16T10:07:00.003+02:002021-03-16T10:07:53.774+02:00Leiers van teleurgestelde verwagtinge By nadere ondersoek mag ooreenkomste gevind word tussen "Slim Jannie" Smuts, oorlogstydse Boeregeneraal, en "Slim Wim" de Villiers, US-rektor. Intellektueel geniaal het Smuts, na die Anglo-Boereoorlog, sy in ellende gedompelde verslane volksgenote verruil in voorkeur vir die vriendskap van die Engelse oorwinnaar. Sy verslane volksgenote moes hul Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-58218873168024669552021-03-09T09:23:00.001+02:002021-03-09T09:23:41.404+02:00Afrikanisering bedreig eie identiteitePleknaamveranderinge, faset van die ANC se sielkundige Afrikaniseringsoffensief, waarsku ons bewusmakend tot tydige besinning oor die strategie van na-oorlogse dekolonialisering.Eersvolgende geslagte gaan die toekoms onseker tegemoet indien sonder kennis van hul herkoms, sowel as van hul voorsate se bydraes tot die opbou en ontwikkeling van Suid-Afrika (SA). Verbreking van die band tussen herkomsUnknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-86247364382204055122021-02-24T13:20:00.001+02:002021-02-24T13:20:22.488+02:00Ons nasionale historiese bewussyn word vernietigEk het op Uitenhage gaan slaap en op Kariega wakker geword. Port Elizabeth-inwoners word onthuts op Gqeberha wakker. Uit dié oornagse transformasie-nagmerrie ontwaak ons nie weer nie, 'n goeie voorbeeld van pres. Ramaphosa se herhaalde verwysing na die "new dawn upon us".Dié naamsverandering vorm deel van die ANC-transformasieagenda tot die algehele uitwissing uit ons nasionale Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-50451041776125368852021-02-16T10:06:00.003+02:002021-02-16T10:06:50.194+02:00ANC-vure vernietig president Ramaphosa se "fynbos"In sy 2021-SONA-aanbieding beweer president Ramaphosa dat ons "nasionale fynbos" simbolies aan die brand is. Voorbeelde van dié verwoestende brande is legio. Van die twintig gevaarlikste wêreldstede is ses daarvan Suid-Afrikaanse stede (onder ANC-bewind).Vir die soveelste keer was ook die afgelope presidensiële voordrag 'n groot teleurstelling.Oor seker die mees endemies verlammendeUnknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-10462045478521896922021-01-31T17:59:00.001+02:002021-01-31T17:59:51.920+02:00Wetenskaplike rasionaliteit is 'n vorm van geloofGeorge Claassen (29.01) verwys in sy kritiek teen dr. Frits Gaum na "die irrasionele sprokies...wat so kenmerkend is van alle gelowe", impliserende daarmee ook die Christelike geloof. Hy beweer die "irrasionele sprokies" van die Christelike geloof word deur "wetenskaplike ontdekkings...weerlê".Dit verbaas my dat Claassen nie laat blyk dat sy eie geloof, dié van Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-77003923093703412212021-01-26T12:29:00.002+02:002021-01-26T12:29:46.561+02:00Ons kon tóé nog meer met minder doen Elke maand het 'n eie bekoring. Leipoldt besing Oktobermaand; Desember dikwels 'n huweliksmaand - 52 jaar gelede ook vir my en my vrou. 'n Vrygeselkollega onderneem daardie somer 'n toer na Rhodesië, Mosambiek en Zambië. As deel van ons wittebroodsreis nooi hy ons saam op toer. 'n Eenmalig onherhaalbare geleentheid, aanvaar ons dié uitnodiging.Unknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-17684590022857734622021-01-20T09:41:00.004+02:002021-01-20T09:41:41.086+02:00Kompromie 'n dolksteek in kerklike hartVerdeeldheid oor Bybelse uitsprake oor die gaykwessie word deur die kerkleiding aanvaar, wat dan besluit "dat elke gemeente na goeddunke moet handel" ( Joubert 06.01). Handeling na menslike goeddunke, en nie volgens die Bybel nie, dui op bedrieglike kompromiemaking aan kerklike kant.Verdeeldheid in kerklike geledere aanvaar? Watter tipe spiritualiteit sit agter 'n verdeelde kerk? IsUnknownnoreply@blogger.com0tag:blogger.com,1999:blog-1639473244404519188.post-57023063943840860232021-01-11T09:58:00.000+02:002021-01-11T09:58:31.561+02:00Skrif- en Godsbeskouing onderlê gaygeskilIn sy "Kerkskeurders, laat God oordeel" (06.01), is Jan-Jan Joubert korrek in dié opsig dat God verseker oor kerkskeurders - die Kerk is Sy liggaam - sal oordeel.Sy skrywe wek egter die indruk dat hy voorlopig dié Goddelike oordeelsrol wil speel, en God dit net moet kondoneer, met sy implisiet vingerwysende kritiek na die antigay kerklike groepering.Myns insiens lê die kernverskil Unknownnoreply@blogger.com0